Laerskool Worcester-Oos leerder vaar puik by die danskompetisie
ADVERTISEMENT
Leerder van Laerskool Worcester-Oos Taylea Heynes het die volgende plekke by ‘n danskompetisie te Brackenfell behaal:
- 1ste plek in All girls Ballroom
- 1ste plek in All girls Latin
- 5de plek in Solo Ballroom
- 6de plek in Solo Latin
Sy het ook hierdie naweek gedans vir Westelike Provinsie kleure, maar ons wag op haar punte om te kyk of sy kwalifiseer.










