Laerskool Worcester-Oos o13 hokkiespanne vaar skitterend
ADVERTISEMENT
Die o.13A-hokkiespanne van Laerskool Worcester -Oos het die afgelope naweek getoer na Kaapstad. Ons wil die Hemelse Vader dank dat Hy ons bewaar het. Dankie aan @Jankrielkoshuis vir die huisves en @pinklady vir ons heerlike kospakkies.Ons het Vrydag, 30 Augustus, teen Laerskool Drakenstein en Saterdag, 31 Augustus, teen Laerskool Mikro meegeding. Die tellings was as volg:
WO vs Drakenstein
- o.13 dogters: wen 4-2
- o.13 seuns: wen 3-0
WO vs Mikro
- o.13 dogters: wen 2-0
- o.13 seuns: verloor 0-5










