Laerskool Courtrai leerders neem deel aan die Suid-Afrikaanse danskampioene
ADVERTISEMENT
Die volgende Laerskool Courtrai leerders van “Dance Poetry” dans studio, Paarl en het in Plettenbergbaai deelgeneem aan die Provinsiale en Suid-Afrikaanse danskampioenskappe.
- Lea Roux : Provinsiale kleure (Wes Kaap) in Jazz en “Freestyle” dans,
- SA kleure in Jazz dans en “Freestyle” dans.
- Mikha Olsen: Provinsiale kleure (Wes Kaap) in Jazz dans x 2
- SA kleure in Jazz dans










