Laerskool Concordia rugbyspelers deur na volgende rondte proewe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende rugbyspelers van Laerskool Concordia wat deur is na die volgende rondte proewes.
0.12
- Ethan Diesel
- Tyler Lingenfelder
- Zandre Senekal
- Zaydon van Zyl
- Raiden Coleman
0.13
- Jewan Brummer
- SW Marais
- Jordan Strauss
- Kian Jordaan (Dokters brief)











