Laerskool Nahoon rugbyspeler ingesluit in die Cravenweek groep
ADVERTISEMENT
Lian Sumner van Laerskool Nahoon is gekies om deel te wees van die Grens o.13 Rugby Cravenweek groep. Hierdie spelers is hard aan die oefen en besig om voor te berei vir die Cravenweektoernooi wat gedurende die Junie-vakansie plaasvind. Baie geluk met die pragtige prestasie, Lian. Ons is trots op jou.
![]()










