Laerskool Tygerpoort leerders vaar puik by die landwye Kompetisie vir Afikaans Poësie
ADVERTISEMENT
Beeld koerant loods ‘n landswye kompetisie vir Afikaans Poësie. Laerskool Tygerpoort neem deel en 2 van ons leerders, Estelle Smith (Gr6) en Miane Schoeman verwerf onderskeidelik ‘n 2de en ‘n 4de plek.











