Laerskool Tygerpoort Graad 3-kompetisies uitslae
ADVERTISEMENT
Laerskool Tygerpoort Graad 3-kompetisies uitslae.Die Graad 3 leerders het aan verskeie Cluster-, Distrik- en Provinsiale kompetisies deelgeneem. Die volgende leerders het toekennings ontvang by die distrikkompetisie:
- Spellathon – Afrikaans: Sebastian Bornmann 2de plek
- Spellathon – Engels: Tsepe Motumi 2de plek
- Onvoorbereide lees – Engels: Henré Frank 1ste plek
- Onvoorbereide lees – Afrikaans; Troy Strydom 3de plek
- Wiskunde Mental Maths: Eric Smit 1ste plek
- Wiskunde Numeracy challenge: Henré Frank 1ste plek en Lana du Plessis 2de plek
- Eric Smit en Henré Frank is uitgenooi na die Provinsiale prysuitdeling wat op 2 November plaasvind.
Baie geluk Tygies!










