Hoërskool Hans Strijdom onderwysers gekies vir Limpopo Blou Bulle Amateur rugbyspan
ADVERTISEMENT
Twee van Hoërskool Hans Strijdom se onderwysers mnr Martin van Heerden en mnr Henrico Zerwick is gekies vir Limpopo Blou Bulle Amateur Rugbyspan.
Mnr. Martin van Heerden
- 2004 – 2005: 1ste span Hans Strijdom.
- 2007 – 2011: HEIMAT manskoshuis op Puk 1ste/2de span.
- 2009: PUKKE 3de span.
- 2012 – 2013: Naboomspruit rugbyklub.
- 2014 – 2017: Nylstroom rugbyklub terwyl Naboom klub toe was.
- 2018 tot nou: Naboomspruit rugbyklub.
Mnr. Henrico Zerwick
- 2014 – 2016: Graad 8 tot 10 A-span.
- 2017 – 2018: Graad 11 tot 12 3de span.
- 2019: 1ste jaar rugby.
- 2022: 1ste span koshuis rugby vir EXCELSIOR.
- 2023: Naboomspruit rugbyklub.
![]()










