Laerskool Nelspruit rugby vs Bergland
ADVERTISEMENT
Laerskool Nelspruit het uitstekende rugby teen Laerskool Bergland gespeel en onoorwonne uit die stryd getree. Baie geluk aan al die spanne. Die uitslae was soos volg:
- Nellies o.9B Wen 38 – 0
- Nellies o.9A Wen 56 – 0
- Nellies o.10B Wen 39 – 0
- Nellies o.10A Wen 20 – 14
- Nellies o.11B Wen 17 – 0
- Nellies o.11A Wen 5 – 0
- Nellies 4des Wen 38 – 0
- Nellies 3des Wen 41 – 0
- Nellies 2des Wen 15 – 7
- Nellies 1stes Wen 45 – 0

Jamie Don Caster in aksie

Jamie Don Caster









