Rugby prestasie vir Hoërskool Transvalia
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Transvalia se vier 0.14-rugbyspelers — JP Smit, Rassie Redelinghuys, Lian Gouws en Logan van Rooyen — wat die 0/14 IPT Valke-span verteenwoordig het vanaf 6 tot 11 Oktober by Hoërskool Monument. Die span het uitstekend gevaar en algeheel 3de geëindig! Ons is ongelooflik trots op julle!










