Hoërskool Oos-Moot se o.14A Rugbyspan presteer in die SDC Noordvaal Plaat afdeling
ADVERTISEMENT
Hoërskool Oos-Moot se 0.14A Rugbyspan het deurgedring na die finaal van die SDC Noordvaal Plaat afdeling. Ons is baie trots op hulle en hou hul vordering met belangstelling dop.










