Hoërskool Oos-Moot trots op spelers se prestasie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Oos-Moot spelers wat opgeneem is in die Blou Bul-spanne:
o.18 Akademie span
- Wade Williams
o.17 A span
- Tapiwe Rafwa
- Jaydon La Douce
o.16 Noordvaal A span
- Jaydrian Jacobs
o.16 B span
- Cohen Vital
![]()










