Paul Roos Gimnasium vs Rondebosch Boys’ High School
ADVERTISEMENT
Die laaste tuiswedstryd vir 2025 was Saterdag op Markotter beslis teen Rondebosch Boys’ High school. Die Maroen Masjien het op alle silinders gevuur en moes slegs vir een wedstryd die knie buig.
Hier is die seevierende eerstespan na afloop van die wedstryd. Met slegs twee wedstryde oor vir die seisoen, wens ons hulle alle sterkte toe.
Gespeel: 15
Gewen: 14
Verloor: 1
Gemiddelde telling: PRG 47-7 Rondebosch










