Die Laerskool Gansbaai familie verwelkom hul nuwe personeel
ADVERTISEMENT
Ons verwelkom graag vir Juffrou Christien Haxton (Gr 7.2) en Juffrou Elsebet Long (Gr 2.1) by die Laerskool Gansbaai familie! Ons hoop julle voel sommer alreeds tuis en sien uit om die res van die skooljaar saam met julle aan te pak.
![]()










