ADVERTISEMENT
Baie geluk aan juf. Nahlita van Rooyen wat aangestel is as Departementshoof van die Grondslagfase. Primêre Skool Naudeville is baie trots op Juffrou!