ADVERTISEMENT
Vroue-oggend 2025 – Wat ‘n spesiale oggend saam met ons pragtige gasspreker Therese Bam! Dankie aan elke gasvrou en dame wat die oggend bygewoon het.