Laerskool Seodin bied jaarlikse Eisteddfod suksesvol aan
ADVERTISEMENT
Laerskool Seodin het Maandag 8 April hul jaarlikse Eisteddfod aangebied. Dankie aan elke leerder en ook aan die ander leerders van verskeie skole wat deelgeneem het. Dankie dat jul ons help om ons taal leweding te hou. Afrikaans Kook! Seodin se leerders het puik presteer:
- Franja Everts Gr. 3 Silwer
- Lenae Freeman Gr. 3 Goud
- Leylani Esterhuizen Gr. 3 Goud
- Kiana Swanepoel Gr. 3 Silwer
- Mieke Markram Gr. 4 Goud
- Loeto Magobelelo Gr. 5 Silwer
- Winique Markram Gr. 6 Goud
- GJ Nel Gr. 6 Goud
- Alendi Cloete Gr. 6 Goud
- Chanté Cordier Gr. 7 Goud
- Botlhale Dithelo Gr. 5 Brons
![]()










