Laerskool Seodin is trots op hul redenaars se prestasies
ADVERTISEMENT
Die leerders van Laerskool Seodin wat deelgeneem het aan die ATKV redenaars wat op Vrydag 26 April plaasgevind het is:
- Winique Markram Gr. 6
- GJ Nel Gr. 6
- Mieke Markram Gr. 4
Die leerders het in Upington by Laerskool Fanie-Malan deelgeneem. Baie geluk aan hierdie leerders. Julle is ons trots!










