Laerskool Middelburg seuns gholfspan is as SUPER 12 wenners gekroon
ADVERTISEMENT
Laerskool Middelburg seuns gholfspan is SUPER 12 WENNERS!
- Seuns algehele wenners op Zero voorgee.
- Dogters algeheel 2de op Zero voorgee.
- Deandré Greyling Zero Handicap 1ste plek.
- Deoné Botha 3de Zero Handicap vir dogters.
- Deoné Botha naaste aan die pen op 16.










