Laerskool Randhart gholfspelers word verkies tot die Ekhurhuleni Provinsiale Gholspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Randhart leerders Marnelle Moroney en Milla du Plooy wat pas verkies is tot die Ekhurhuleni Provinsiale Gholfspan. Hierdie twee Ranties neem op 9 en 10 Desember aan die provinsiale toernooi deel. Ons is baie trots op julle.










