Hoërskool Bredasdorp leerders gekies vir Nasionale Onderwaterhokkie Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Hoërskool Bredasdorp wens die onderwaterhokkiespelers wat vanaf 21-23 Maart aan die Nasionale Kampioenskappe in Bloemfontein gaan deelneem, ‘n suksesvolle kampioenskap toe. Mag dit vir elkeen nie net ‘n leerervaring wees nie, maar ook ‘n geleentheid om nuwe vriende te maak. Ons hou duim vas. Ons glo dit sal goed gaan.
Dogters:
- Suzanne Pretorius
- Clara de Jager
- Jessica Burger
- Rémy Wessels
- Gite-Mari Malherbe
- Leslie-Ann Janse van Rensburg
Seuns:
- Philip Fick
- Blake Edwards
- Jan-Carel Lochner
- Stefan Swart
- Hugo Pretorius
- Markus van der Walt
- Dayton Hartnick
- Hugo Bester
- Chris Kotze
- Dirk Uys
Agter vlnr: Suzanne Pretorius, Clara de Jager, Jessica Burger Voor vlnr:
Rémy Wessels, Gite-Mari Malherbe, Leslie-Ann Janse van Rensburg
Agter vlnr: Philip Fick, Blake Edwards, Jan-Carel Lochner, Stefan Swart Middel vlnr: Hugo Pretorius, Markus van der Walt, Dayton Hartnick Voor vlnr:
Hugo Bester, Chris Kotze, Dirk Uys










