OP-Dogterskrieket prestasie vir Hoërskool Framesby
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby leerders Ankia Kapp en Danika Marais is gekies om OP-dogterskrieket te verteenwoordig. Ankia is in die o.19-span ingesluit en toer vanaf 12 tot 16 Desember na Dubran. Danika is in die o.16-span ingesluit en toer vanaf 8 tot 12 Desember na Johannesburg. Sterkte en hou ons naam hoog!












