Laerskool Muldersdrif spog met uitmuntende Dogterskrieketspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die drie dogters van Laerskool Mulderdrif wat verkies is tot die dogters Gauteng Wes krieketspanne.
GW Krieketspan:
Laerskole dogtersliga:
Baie geluk aan ons dogters krieketspan wat die eerste laerskole dogtersliga gewen het. Ons is trots op julle vordering en goeie gedrag. Julle maak ons trots.
Afrigters: Tené Carney & Hennie Visser. Spelers: Renchke Pienaar, Chloe-Paige Eagleton, Mila de Beer, Livah Carney, Jessica Nel,Venuschka Nel, Kaitlyn Mclean, Payton du Toit, Milan Botha, Deanke Swart en Miela Carney.










