Laerskool Randhart-krieketdogterspan het teen Laerskool Muldersdrift op die krieketveld te staan gekom
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Randhart-krieketdogterspan het teen Laerskool Muldersdrift op die krieketveld te staan gekom en ń allemintige 121 lopies vir 4 paaltjies opgestel. Die beste bouler was Eldané Nel met 4 paaltjies. Die beste veldwerker was Kiara Kers met 3 vangskote en die beste kolwer was Gia Smith met 50 lopies. Gia het ook 2 paaltjies geneem. Baie geluk dogters, ons is baie trots op julle.
![]()










