Hoërskool Durbanville leerder wen die Gholf Clovelly Ope
ADVERTISEMENT
Henru Walters van Hoërskool Durbanville wen die Clovelly Ope op ‘n telling van -2 oor 36 putjies. Hiermee ons Durbies se tellings:
- 1ste Henru Walters (-2)
- 31ste Tiaan Louw
- 52ste Danie Lotter
![]()










