Laerskool Roodekrans Gholfspan vir 2026
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Rodekrans se top 8 spelers wat Roodies gholf vir 2026 sal verteenwoordig:
- Leo Marais
- Ruben Breedt
- Keanu Pretorius
- Dreyer Strauss
- Steph Notnagel
- AW Rossouw
- JJ Potgieter
- Zanro Olivier
Sterkte met die seisoen wat voorlê!










