Laerskool Durbanville leerders skitter op die gholfbaan
ADVERTISEMENT
Laerskool Durbanville leerders Zack Annandale en Tiaan Janse van Rensburg het aan die Western Province Golf-toernooi op Strand-gholfbaan deelgeneem. Zack het die 1ste en Tiaan het 2de plek in die seuns o.13B-afdeling behaal.










