Hoër Jongenskool Paarl 1ste gholfspan klop Paul Roos Gimnasium
ADVERTISEMENT
HJS het se 1ste gholfspan het op Maandag 11 April te Boschenmeer, hul liga wedstryd teen Paul Roos gewen met 16 houe.
- John Rabie – 35 houe
- Wynand Retief – 40 houe
- Helgard Alberts – 41 houe
- Dylan Kayne – 35 houe
- Ghery Rabie – 33 houe
- Gerhard vd Merwe – 37 houe
![]()










