Laerskool Aliwal-Noord presteer tydens Vrystaat Gholf Ope
ADVERTISEMENT
Laerskool Aliwal-Noord presteer tydens Vrystaat Gholf Ope. Baie geluk Schalk Pieterse met jou uitstekende uitslae by die naweek se Vrystaat Gholf Ope. Schalk het 2de gekom in die o.13 afdeling en lê tans 3de op die Vrystaat ranglys vir hierdie groep. Ons is trots op jou!










