ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgedne leerders van Laerskool Middelburg wat as leiers vir 2026 gekies is. Ons wens hulle voorspoed en sterkte toe met die jaar wat voorlê.