Laerskool Middelburg leerders word in provinsiale rugbyspanne ingesluit
ADVERTISEMENT
Hierdie Laerskool Middelburg leerders het hulle harte uitgespeel en is gekies vir die volgende spanne: Die o.12 span gaan deelneem aan ‘n toernooi in Klerksdorp terwyl die Cravenweek en 15-tal span Pietermaritzburg toe gaan vir die Cravenweek.

Agter: Bonolo Mokwena -15-tal Puma Span, Lefa Lebelo – Puma Cravenweek Span, Voor: Dante la Grange – 15-tal Puma Span, Lukhanyo Mithi – o.12A Puma Span, Ofentse aphane – o.12A Puma span, Mnr PJ Strydom is die Afrigter vir die 15-tal Puma Span!









