Hoërskool Nylstroom gholfspelers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Nylstroom se gholfspelers met uitstekende uitslae in Marble Hall, tydens die derde liga van die seisoen. Die eerste span het ’n welverdiende tweede plek behaal en die tweede span het sterk geëindig in die vierde plek. Julle toewyding en sportmangees op die baan maak Hoërskool Nylstroom trots!
- Wisani Masingi
- Driaan du Plessis
- Johan van Zyl
- Tiaan Koelewyn
- Altus Roos
- AB de Villiers
- Sarel Huisamen
- Jancu Murray









