Afrikaanse Hoër Seunskool spog met junior gholfspanne
ADVERTISEMENT
Twee junior spanne van Afrikaanse Hoër Seunskool het oor die naweek aan die Grey High Gholffees deelgeneem. Die toernooi het oor drie rondtes plaasgevind met 12 spanne wat deelgeneem het. Die bane waar daar gespeel was is Humewood links, Wedgewood-, en P.E. gholfbaan. Die A-span eindig in die 3e plek en die B-span in die 4e plek. Mooi skoot, manne!











