Laerskool Witrivier
Laerskool Witrivier leerders presteer by die Treeside Skaaktoernooi
Baie geluk aan al Laerskool Witrivier se skaakspelers met hul uitstekende prestasies by die Treeside Skaaktoernooi! Die skool is ongelooflik trots op elke deelnemer ...White River Primary School are silver medal 7’s winners
White River Primary School was the Silver Medal Winners at Fathers Ground 7’s tournament.White River Primary School rugby players excel
Congratulations to the following rugby boys who were selected for the u.11 and u.12 Ehlanzeni rugby teams. White River Primary School are proud of ...Laerskool Witrivier leerders neem deel aan die WWT Olimpiade 2024
Die WWT-Olimpiade word net vir Gr 6-leerders aangebied. Laerskool Witrivier het op skoolvlak, streeksvlak en provinsiale vlak deelgeneem aan die Olimpiade. Lisa Raath – ...Laerskool Witrivier swemmer wen medaljes in Mozambique
Maricus Seaman wen goue medaljes in Mosambiek! Maricus Seaman is gekies om in ‘n gala in Mosambiek te swem en hy het baie goed ...Laerskool Witrivier Leierraad 2025
Baie geluk aan die volgende Laerskool Witrivier leerders wat verkies is tot die 2025 Leierraad. Lian Briel Gian de Klerk Yanica Du Plessis Kira ...White River Primary School’s chess achievers
Mpumalanga Top Schools Inter Primary Chess League took place at Laerskool Middelburg on Saturday, 31 August 2024. White River Primary School’s girls’ team (6 ...Laerskool Witrivier skitter in die Engelse Redenaarskompetisie
Die skool se jaarlikse Engelse Redenaarskompetisie het in die personeelkamer plaasgevind op Woensdag, 4 September. 40 kinders het toesprake van die hoogste kaliber gelewer ...Witrivier Primary School swimmers participated in the Inter Provincial Swimming Tournament
Congratulations to the following Witrivier Primary School swimmers who participated in the Inter Provincial Swimming Tournament in Tzaneen on Saturday, 24 August 2024: Maricus ...Laerskool Witrivier se Provinsiale landloopatlete neem aa die Nasionale kampioenskappe deel
Hiermee Laerskool Witrivier se Provinsiale landloopatlete wat aan Nasionale kampioenskappe deelgeneem het op Saterdag, 7 September 2024: Landloop Dian Botha Lee-Anne Botha CJ Riekert ...Laerskool Witrivier leerders vaar uitstekend in die AKAS Spellingkompetisie
AKAS Spellingkompetisie gereël deur Mpumalanga Onderwysdepartement -Afrikaans, aangebied deur Laerskool Nelspruit op Dinsdag, 27 Augustus 2024. Laerskool Witrivier het 16 leerders ingeskryf om aan ...Laerskool Witrivier Leiers 2024
Baie geluk aan die volgende Laerskool Witrivier leerders wat verkies is as leiers vir 2024.Hoërskool Rob Ferreira en Laerkool Witrivier maak geskiedenis
Hoërskool Rob Ferreira en Laerkool Witrivier maak geskiedenis. Na ‘n lang gewag het die dag uiteindelik aangebreek. Rob Ferreira en Witrivier Laerskool het handegevat ...














