Hoërskool Ermelo Akademiese Prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Op Maandag, 24 Januarie het EHS se Akademiese Prysuitdeling plaasgevind.
Leerders is met sertifikate, halfkleure, erekleure en medaljes beloon. Enkele hoogtepunte van die aand was:
- Die Hoëveld Tribune WT vir die beste prestasie in Kuns en Kultuur Gr 9 is toegeken aan Kayleigh Moore.
- Die ABSA WT vir die beste prestasie in Wiskunde en Rekeningkunde Gr 10 is toegeken aan Altus Boshoff
- Die IM Bekker WT vir die beste prestasie in Wiskunde Gr 11 is toegeken aan Lood Geldenhuys
Boekpryse vir die beste tweetaligheid in elke graad is ook toegeken:
- Tharina Viljoen Gr 8 ontvang die PAS Prokureursboekprys;
- JF Möller Gr 9 ontvang die Wikus Cloete-boekprys;
- Raees Tilkly and Isabelle Moussier Gr 10 share the Pieter-Jan Bouwer book prize and
- Dirk Maritz Gr 11 ontvang die Highveld Office Supplies-boekprys.
Vier leerders ontvang elk ‘n EHS-medalje vir 7 A’s in graad 11:
Lood Geldenhuys, Danel Olivier, Elandri Swart en Ilandri Nel.
Die Top 10 van elke graad is ook aangekondig en die nommer een van elke graad ontvang ‘n Dux-medalje.
Top 10:
Graad 8:
- Tharina Viljoen
- Megan McDermid
- Wianke Cloete
- Lindi du Plessis
- Esmari Kloppers
- Maret Maritz
- Wilné Geldenhuys
- Mené Potgieter
- Nicke Bredenhann
- Amori Prinsloo

Graad 9:
- JF Möller
- Kayleigh Moore
- Helené Lotz
- Riël Hugo
- Lariné Strydom
- Sulicé Geldenhuys
- Mia Davel
- Katelyn Potgieter
- Hayley van der Walt
- Duan Hugo

Graad 10:
- Raees Tikly
- Altus Boshoff
- Isabelle Moussier
- Johan Strauss
- Zané du Plessis
- Otto van Schalkwyk
- Ronique Botha
- Yoliswa Ndlangamandla
- Caitlin Williams
- Nqobile Zwane

Graad 11:
- Lood Geldenhuys
- Danel Olivier
- Elandri Swart
- Dirk Maritz
- Spesihle Maseko
- Ilandri Nel
- Tobie Leibbrandt
- Carla Ferreira
- Frikkie de Winnar
- Pieter Leibbrandy

Baie geluk aan elke leerder wat ‘n toekenning ontvang het. Baie dankie aan TWK, die hoofborg, en al ander die borge. Sonder donateurs sal so ‘n funksie nie moontlik wees nie.
















