Balkies vir Hoërskool Robertson kwartaal 3 akademiese presteerders
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders wat in kwartaal 3 goue en silwer balkies vir hul uitstekende akadamiese prestasies ontvang het: Die Hoërskool Robertson is trots op julle! “Work and you’ll get what you need; work harder and you’ll get what you want.” – Prabakaran Thirumalai














