HS Waterkloof skuts presteer tydens die “SANAA World Archery Indoor Nationals”
ADVERTISEMENT
Hoërskool Waterkloof se skutte presteer ongelooflik tydens die SANAA World Archery Indoor Nationals wat die afgelope naweek plaasgevind het.
- Hendre Verhoef – 1ste in seuns o.15 – nasionale kampioen
- Dawid Heunis – 3de in seuns o.15
- Joané Coetzee – 1ste in meisies o.15 – nasionale kampioen
- Toane Mc Cormick – 2de in meisies o.15
- Paul van der Merwe – 1ste in seuns o.18 – nasionale kampioen
- Bryce Siebrits – 2de in seuns o.18
Baie geluk aan al hierdie skutte!













