Laer Volkskool spog met boogskiet uitslae
ADVERTISEMENT
Drie van Laer Volkskool se leerders, Helen Grobbelaar, Erhardt Grobbelaar en Conrad Kleyn, het die 22ste Julie 2023 aan twee afsonderlike boogskiet kompetisies deelgeneem by Daniël Pienaar Tegniese skool in Kariega. Baie geluk! Julle maak ons trots! Hier onder volg hulle uitslae.
- Conrad Kleyn
- Kwagga ope
- Eerste plek in Bul’s eye – 248/300
- Goue medalje
Daniel Pienaar ope
- Eerste plek in Bul’s eye – 251/300
- Goue medalje asook sy persoonlike beste
Helen Grobbelaar
- Kwagga ope
- Tweede plek in Bul’s eye – 249/300
- Silwer medalje
Daniel Pienaar ope
- Derde plek in Bul’s eye – 239/300
- Brons medalje
Erhardt Grobbelaar
- Kwagga ope
- Tweede plek in Bul’s eye – 221/300
- Silwer medalje
Daniel Pienaar ope
- Tweede plek in Bul’s eye – 220/300
- Silwer medalje










