Hoër Volkskool boogskiet uitslae
ADVERTISEMENT
‘n Vroeg more wegtrek na Jeffreysbaai was nodig om betyds by die kompetisie te wees. Dankie aan al die waarskuwings oor padwerke van Thornhill tot Jeffreysbaai. Ons het die ou Kaapstad pad aangedurf en veilig en betyds by Global Leadership Academy gestop. Met die eerste rondte het die wind reeds baie sterk gewaai, ‘n vinnige optrede deur al die deelnemers kon die baan draai sodat ons windaf kon skiet.
Uitslae van kompetisie, Hoërskool:
- Dogters: Mikha Enslin Silwer 250/300
- Seuns: John Read Silwer 272/300
Die tweede kompetisie moes noodgedwonge afgelas word agv reën wat die verigtinge onderbreek het.
Mikha Enslin maak gereed
Wian Lotter in aksie
Karli van Rooyen










