Hoër Landbouskool Boland spog met boogskutter van die jaar
ADVERTISEMENT
Hoër Landbouskool Boland spog met Jeanré Swanepoel (graad 10) wat ‘n goue medalje by die SANIFAA Bowhunter National Championship 2025 in Durbanville losgeskiet het. Dit bewys weer dat harde werk beloon word. Baie geluk met hierdie fantastiese prestasie!Jou skool staan agter jou!
















