Laerskool President Brand is baie trots op hul atlete
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die 10 President Brand Primêr atlete wat op Saterdag 2 Maart in Sasolburg deelgeneem het aan die Vrystaat Atletiek byeenkoms. Mianey Stapelberg behaal ‘n tweede plek in hoogspring en dring so deur na die SA Atletiek byeenkoms wat 24 – 26 Maart in Limpopo gaan plaasvind.










