Laerskool Wonderboom Padpatrollie 2026
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Wonderboom se nuwe Padpatrollie vir 2026! Ons is baie trots op julle en weet dat julle hierdie belangrike taak met trots, verantwoordelikheid en glimlagte sal aanpak. Mag julle altyd ’n voorbeeld wees van veiligheid, hulpvaardigheid en goeie spanwerk.











