Distrik Wiskunde Olimpiade uitslae vir Laerskool Wonderboom
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Wonnies wat deur is na die provinsiale rondte van die Wiskunde Olimpiade!
- Graad 4-Reinard Froneman
- Graad 5- Esmia Botha
- Graad 6- Christiaan van Niekerk, Luvan Nel
- Graad 7- Lea-né Roberts
Ons is baie trots op julle! Die provinsiale rondte het op 26 Augustus plaasgevind.
Chrisrtiaan van Niekerk & Luvan Nel
Esmia Botha
Lea-né Roberts
Reinard Froneman










