Laerskool Wonderboom o.12 sewesspan behaal 2de plek by die Bergsig-toernooi
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Wonderboom se o.12-sewesspan wat ’n pragtige 2de plek behaal het by die Bergsig-toernooi! Julle harde werk en spanpoging het regtig vrugte afgewerp – ons is trots op elkeen van julle









