Distriksprysuitdeling Graad 4-6 prestasie vir Laerskool Tygerpoort
ADVERTISEMENT
Distriksprysuitdeling Graad 4-6 prestasie vir Laerskool Tygerpoort. Die volgende leerders het die distriksprysuitdeling bygewoon waar hulle toekennings gekry het omdat hulle die distrikswenners in die kompetisies was. Die leerders is:
- Eleina van Niekerk gr. 4 (Afr. Lees)
- Lara Laubscher Gr. 4 (Eng. Lees)
- Mieke de Wet Gr. 6 (Afr. Lees)
- Caitlyn Thornhill Gr. 6 (SW Olimpiade)
- Caitlyn Thornhill Gr. 6 (Wisk. Olimpiade)
- Miané Schoeman Gr. 6 (Wisk. Olimpiade)
Wiskunde distrik
Juffrou Elske van den Berg is ook tydens hierdie prysuitdeling aangewys as die toppresterende Wiskunde-onderwyser in die distrik, terwyl die Afrikaanse Departement die distrik se vaktrofee vir Afrikaans Huistaal ontvang het. Dis ‘n groot prestasie! Baie geluk!
Juffrou Elske van den Berg









