Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria leerders het All Star span van Sagtebalspan gehaal
ADVERTISEMENT
Sagtebal: Na afloop van die afgelope Sagtebal Provinsiale toernooi in KZN is daar sewe Affies wat die All Stars 0/15 span gehaal het. Die dogters het ook individuele prestasies behaal.
• Alissa Malherbe (is aangewys as die beste pitcher van die toernooi)
• Iske Janse van Rensburg (is aangewys as die beste catcher van die toernooi)
• Lilia Joubert
• Heide Potgieter
• Mila Meyer
• Megan Smit
• Megan Welgemoed

















