Laerskool Gericke leerders vaar uitstekend in die Wes-Kaap Kavaliers-tennisproewe
ADVERTISEMENT
Laerskool Gericke is baie trots op Nina du Toit (o.12), Johan Morkel (o.12), Christiaan du Toit (o.11) en Mienka du Toit (o.11) wat uitgenooi is om aan die Wes-Kaap Kavaliers-tennisproewe deel te neem op 1-3 Desember. Dit is reeds ‘n groot prestasie om net na hierdie proewe toe uitgenooi te word. Ons hou styf duim vas vir julle!
Nina du Toit, Christiaan du Toit en Mienka du Toit.
Johan Morkel










