Hoërskool Brits Matriekuitslae van 2025
ADVERTISEMENT
Hiermee Hoërskool Brits se matriekuitslae van 2025. Welgedaan!
Matiekuitslae van klas van 2025
99,19 % Slaagsyfer
71,17% Universiteit vrystelling
99 Onderskeidings
59,9% Graadgemiddeld
11/20 Vakke met 100% slaagsyfer










