Die Hoërskool Wagpos spog met matriekuitslae van 2025
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Wagpos matriekuitslae 2025. Baie geluk aan al die leerders.
100% Slaagsyfer
97 % Toelating tot Tersiëre Studies
3% Hoër Sertifikaat
59.18% Gemiddled
15 Vakke met 100% slaag



















