Goud vir Hoërskool Eldoraigne by die Artistatue Forte Nasionale finaal
ADVERTISEMENT
Hoërskool Eldoraigne sprekers het skoonskip gemaak tydens die Artistatue Forte Nasionale finaal. Ons spog met veertien sprekers en ses spanne in hierdie nasionale finaal, waaruit twaalf Nasionale titels verower is! Eldoraigne is trots op al ons sprekers wat gekwalifiseer het om aan verskeie nasionale kategorieë deel te neem. ‘n Besonderse gelukwensing word gebied aan die volgende nasionale wenners:
Gr.9:
- Amicke Bands – Engels Eerste Taal Voorbereid
Gr.10:
- Katryn Janse van Rensburg – Engels Voorbereid
Gr.11:
- Talia Reynecke – Engels Addisionele Taal Voorbereid
Gr.12:
- Marijke van Voorst – Afrikaanse Huistaal Onvoorbereid
- Monica Swart – Afrikaans Eksperimenteel Voorbereid
- Tweetalig Voorbereid
- Engels Eerste Taal Onvoorbereid
Gr.9 Span – Afrikaans Onvoorbereid
- Amicke Bands
- Lisa Stolp
- Alex Abrahams
- Ciana Dyason
Gr.10 Span – Afrikaans Onvoorbereid EN Engels Voorbereid
- Katryn Janse van Rensburg
- Emile Muller
- Barnard Olivier
- Zea Truter
- Suri Breteynbach
- Izelke Janse van Rensburg
Gr.11 Span – Afrikaans Voorbereid EN Engels Voorbereid
- Daniël Kruger
- Talia Reyneke
- Else – Mari Meades
- Karli Liebenberg










